Wikimania:Inligtingsburo/Inleiding

This page is a translated version of the page 2019:Wikimania:Information Desk/intro and the translation is 80% complete.
Outdated translations are marked like this.
Welkom by die Inligtingsburo.

Veelgestelde vrae word op die kwelvrae-blad beantwoord. Enige ander vrae omtrent Wikimania 2019 of hierdie webwerf kan hier gevra word. Om 'n nuwe vraag te stel, klik asseblief hier.
Om selfs vinniger 'n antwoord op jou programnavrae te kry, stuur jou e-pos aan wikimania-program(at)wikimedia.org.